Песня Daar's Geen Trane (Heer Lig My Op 2014) в исполнении Bella - слушать онлайн в хорошем качестве или скачать трек в Mp3 бесплатно на ПК или телефон.
Текст песни Bella - Daar's Geen Trane (Heer Lig My Op 2014)
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Hou maar moed
As die duiwel woed
Daar is krag in Jesus bloed
God is goed
Jou oorwining soet
Skêp net moed
Skêp net moed
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Oorwinaar
Staan vas
Waar's jou volle wapenrusting
Hy's jou Herder
Niks sal jou ontbreek nie
Groen weivelde
Groen weivelde
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Staan vas, in jou roeping
Moenie wyk nie
Daar's nie tyd nie
Kyk nie aangstig
Aangstig rond nie
God is op die troon
Op die Troon
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane,
In die hemel
Want my Jesus is daar
Hou maar moed
As die duiwel woed
Daar is krag in Jesus bloed
God is goed, jou oorwining soet)
Skêp net moed
Skêp net moed
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar