Песня Op Jou Pad Kom n Dag (Dis Net Die Liefde 2014) в исполнении Bella - слушать онлайн в хорошем качестве или скачать трек в Mp3 бесплатно на ПК или телефон.
Текст песни Bella - Op Jou Pad Kom n Dag (Dis Net Die Liefde 2014)
Op jou pad
Kom 'n dag
As jy God
Bly verwerp
Waar Sy Gees
Jou vir goed sal verlaat
Jy ontvang en geniet
Wat die wêreld jou 'bied
Maar bereken (bereken)
Wat dit hierna
Sal baat
Weet jy wat dit sal kos
As God jou nie verlos?
Al het jy eer en rykdom behou
Jy het nou al miskien
Reeds te vêr weg gedwaal
O bereken
Wat dit hierna
Sal baat
Jy verruil dalk jou hoop
Op die hemel, daarbo
Vir plesier se genotvolle maak
Vir aantreklikheid skoon
Deur die sonde vertoon
Maar bereken (bereken)
Wat dit hierna
Sal baat
Weet jy wat dit sal kos
As God jou nie verlos?
Al het jy eer en rykdom behou
Jy het nou al miskien
Reeds te vêr weg gedwaal
Maar bereken
Wat dit hierna
Sal baat
O die deur
Van genade
Is nog vir jou, oop
Voor Sy liefde
Jou vir goed sal, verlaat
Steek jou hand
Uit na Hom
Fluister nou "Heer, ek kom"
Ek bereken (bereken)
Wat dit hierna
Sal baat
Weet jy wat dit sal kos
As God jou nie verlos?
Al het jy eer en rykdom, behou
Jy het nou al miskien
Reeds te vêr weg gedwaal
Maar bereken
Wat dit hierna
Sal baat