Песня Dankie Here U Het My Verlos (Dis Net Die Liefde 2014) в исполнении Bella - слушать онлайн в хорошем качестве или скачать трек в Mp3 бесплатно на ПК или телефон.
Текст песни Bella - Dankie Here U Het My Verlos (Dis Net Die Liefde 2014)
Ek wil elke luisteraar groet in die wonderlike naam van Jesus
Dankie dat die Here my siel kom red het
Ek weet dat daar mense daar buite is wat, in mismoedigheid sit
Jy weet nie waantoe om te gaan nie
Maar hierdie Here kan jou red
Hy kan jou verlos
Want Hy sê in sy Woord ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester
Nie gedagtes van onheil nie
Maar om vir julle 'n hoopvolle toekoms te gee!
In liefde deur, dal my Jesus neer
Om my van, my sonde te bekeer
En daarvoor duur, poorte van die hel
Het U genade my weg kom haal
O dankie Here (dankie Here)
U het my verlos
Dankie Here
U het my verlos
Dankie Here (o Jesus)
U het my verlos
U genade is so ryk en vry
Aan U o Here, kom toe al die eer
Al die krag, en al die heerlikheid
Van nou af tot in, alle ewigheid
Want U het die prys betaal
Dankie Here (dankie Here)
U het my verlos
Dankie Here
U het my verlos
Dankie Here (o Here Jesus)
U het my verlos
Ja U genade is so ryk en vry
Ek is dankbaar
Ek waardeer dit
Dankie Jesus
U het my verlos
Halleluja
Ek aanbid U
U genade is so ryk en vry
Ek is dankbaar
Ek waardeer dit
Dankie Jesus
U het my verlos
Halleluja
Ek aanbid U
Want U genade is so ryk en vry
Ek is dankbaar
Ek waardeer dit
Dankie Jesus
U het my verlos
Halleluja
Ek aanbid U
U genade is so ryk en vry