Текст песни Bella - Woon In My (Dis Net Die Liefde 2014)
Bring bewustheid, in ons land
Suid-Afrika
Laat ons besef, sonder U alles vergeefs
Ons kan mooi planne beraam
Sonder U staan ons beskaam
Gees van God, woon in my
Woon in my, asseblief bly
Gees van God, woon in my
Daal nou neer, kom regeer
Heilige Gees, woon in my
Laat U koninkryk kom, laat U will geskied
Soos in die hemel, doen net so ook hier by ons
Selfs as ek U naam bely, kan my gees vervulling kry
Gees van God, woon in my
Woon in my, asseblief bly
Gees van God, woon in my
Daal nou neer, kom regeer
Heilige Gees, woon in my
Ek lê myself, gewillig, voor U neer
Vul my lewe, met U teenwoordigheid
Alles wat nie van U is, maak my nou daarvan bewus
Gees van God, woon in my
Woon in my, asseblief bly
Gees van God, woon in my
Daal nou neer, kom regeer
Heilige Gees, woon in my
Woon in my, asseblief bly
Gees van God, woon in my
Daal nou neer, kom regeer
Heilige Gees, woon in my
Woon in my, asseblief bly
Gees van God, woon in my
Daal nou neer, kom regeer
Heilige Gees, woon in my